Local newsNewsNewsUpdate

Kom neem afskeid van Judy

VANDERBIJLPARK. - Die die gemeenskap, familie en vriende van Judy Pienaar (42), wat Vrydagaand 3 Augustus in 'n skietery na 'n gewapende roof in die kop geskiet is en wat 'n dag daarna oorlede is, hou vanaand 10 Augustus 'n kersaansteek in Marconistraat langs die Stephenson Spar waar sy geskiet is.

VANDERBIJLPARK. – Die die gemeenskap, familie en vriende van Judy Pienaar (42), wat Vrydagaand 3 Augustus in ‘n skietery na ‘n gewapende roof in die kop geskiet is en wat ‘n dag daarna oorlede is, hou vanaand 10 Augustus ‘n kersaansteek in Marconistraat langs die Stephenson Spar waar sy geskiet is.

Die publiek wat die kersaansteek wil bywoon om 18:00 word gevra om ‘n blommetjie of kers saam te bring.

Judie se verassingsdiens vind plaas op Dinsdag 14 Augustus om 11:00 by die Volle Evangelie kerk Park Tabernakel op die hoeke van Everest & Hartley straat in Vanderbijlpark. Daar sal geen besigtiging wees nie.

LEES DIE BERIGTE HIER:

Klik op die skakels.

https://vaalweekblad.com/35293/vrou-voertuig-geskiet-na-gewapende-roof/

https://vaalweekblad.com/35317/opdatering-vrou-voertuig-geskiet-na-gewapende-roof/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button