Local newsNewsNewsUpdate
Hartseer afskeid van Judy Pienaar – (Video)
VANDERBIJLPARK. - Die die gemeenskap, familie en vriende van Judy Pienaar (42), wat Vrydagaand 3 Augustus in 'n skietery na 'n gewapende roof in die kop geskiet is en wat 'n dag daarna oorlede is, het gisteraand ,10 Augustus, 'n kersaansteek in Marconistraat langs die Stephenson Spar waar sy geskiet is, gehou.

VANDERBIJLPARK. – Die gemeenskap, familie en vriende van Judy Pienaar (42), wat Vrydagaand 3 Augustus in ‘n skietery na ‘n gewapende roof in die kop geskiet is en wat ‘n dag daarna oorlede is, het gisteraand ,10 Augustus, ‘n kersaansteek in Marconistraat langs die Stephenson Spar waar sy geskiet is, gehou.
VIDEO: JANNIE DU PLESSIS (VAALWEEKBLAD)
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



