Local newsNationalNews

Bekende boeregesin se enigste seun sterf

Geliefde Louis Hendrik se dood ruk die Vaal

Die boeregemeenskap van die Vaaldriehoek het met skok kennis geneem van die tragiese dood van Louis Hendrik Claassen, enigste seun van mnr. Edwin en mev. Heleen Claassen van die Sasolburg-distrik.

Verskeie geslagte van die Claassen-familie boer reeds 170 jaar in die Sasolburg-gebied sedert hul oor-oupagrootjie sy eerste grond hier gekoop het.

Vaalweekblad se innige meegevoel aan Edwin, Heleen, Jeanine en die res van die Claassen-familie.

  • Volledige berig in Vaalweekblad van 29 Augustus.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button