Photo GalleriesSportSportSport
SA Senior Toernooi tref Heron Banks
VAALPARK. – Die Suid-Afrikaanse Senior Gholftoernooi eindig vandag op Heron Banks na drie dae van strawwe mededinging en topklas gholf. Vaalweekblad was daar om al die aksie vas te vang. – Vir die uitslag van die toernooi en nog aksiefoto’s koop die volgende uitgawe van Vaalweekblad