NewsNews

Transito-rooftog buite Meyerton – twee beseer

MEYERTON. - Twee mense is beseer tydens 'n transito-rooftog op die R551 naby die afrit na Henley-on-Klip.

Die pad is tans gesluit na die bakkie wat die rowers rowers gebruik het aan die brand geslaan het na hulle in die gepantserde geldwa vasgery het.

Midvaal Brandweer en die polisie is tans op die toneel.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button