Local newsNewsNews

Het julle vir Leeu gesien

Het julle vir Leeu gesien

Leeu, ‘n Duitse Herders kruis het op Donderdag 29 November om 13:00 weggeraak in die area van Duncanville in Houtkopweg Vereeniging. Leeu skrik vir harde geluide en dit bleik dat dit die oorsaak van sy weghardloop was. Hy het vroeër die jaar ‘n heup en knieg operasie ondergaan. Leeu is nie net ‘n troeteldier nie maar ook ‘n companion hond vir die eienaar se pa, so groot assbelief as iemand inligting oor Leeu het kontak asseblief 083 412 6470.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button