Local newsNewsNewsBreaking News

Video: Dorp sonder krag na substasie ontplof

Video: Dorp sonder krag na substasie ontplof

VANDERBIJLPARK. – Die hele Vanderbijlpark is Dinsdagmiddag net na 13:00 sonder krag gelaat nadat ‘n substasie in Curie Boulevard ontplof het. – Videogreep bevat kru-taal.

Seker dele sal geïsoleer word en die krag sal in dele herstel.

Video: Gert van Rensburg

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button