Local newsNewsNewsBreaking News
[Videos op toneel] Vaaldriehoek in chaos gedompel!!!
Vaaldriehoek in chaos gedompel
VEREENIGING. – Wat begin het as ‘n Taxi staking in Vereeniging vroeg vanoggend 20 Maart, waar al die ingange na die Vereeniging sakegebied deur taxi’s en vragmotors geblokkeer is, het nou uitgebrei na Vanderbijlpark, Sebokeng en Orange Farm.
Die ingang na Vanderbijlpark is op die N1 by Bophelong toe asook gerugte dat die kruising van die dood op die R42 toegemaak is.
Motoriste word gevra om baie versigtig te wees.
VIDEO: ETTIENNE VAN RENSBURG – VAALWEEKBLAD
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




