Local newsNews
Koop ‘n “woefbed” en help Boertjie se veeartsrekening betaal
Hondjie se been geamputeer na bakleiery

Vaalweekbladlesers Johan en Sonel Kotze laat weet dat dié reuntjie met die naam Boertjie, sy linkervoorbeen weens ‘n bakleiery verloor het. Sy mens-ouers maak nou hondebedjies wat hulle verkoop sodat hulle die veeartsrekening kan afbetaal.
Die bedjies is beskikbaar in die volgende groottes:
600×600 = R500
300×300 = R350
Enigiemand wat Boertjie en sy mens-ouers wil ondersteun, kan Karin vir bestellings whatsapp by 078 767 7722.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



