CommunityLocal newsNewsNewsUpdate

‘Dr. Kotze se lewe het ook uitmekaargeval’

Dr. Deon Kotze wat op 'n aanklag van strafbare manslag tergstaan nadat Jaundré Bennett op tweejarige ouderdom tydens 'n mangeloperasie dood is, se lewe het ook uitmekaargeval na die voorval op 4 Mei 2012, toe Jaundré weens 'n oordosis narkose dood is.

Dr. Deon Kotze wat op ‘n aanklag van strafbare manslag tergstaan nadat Jaundré Bennett op tweejarige ouderdom tydens ‘n mangeloperasie dood is, se lewe het ook uitmekaargeval na die voorval op 4 Mei 2012, toe Jaundré weens ‘n oordosis narkose dood is.

Dr. Kotze se advokaat het aan die hof gesê dat hy in depressie verval het en tans ‘n IMG-20160413-WA0010psigiater sien. Die hof het ook gehoor dat dr. Kotze ten tyde van die voorval nie bewus was dat hy iets verkeerd gedoen het nie. Eers na die nadoodse ondersoek is daar bevestig waaraan Jaundré oorlede is. Adv. Ströh het vir Geraldine, Jaundré se ma, gevra of sy begrip het vir dr. Kotze, waarop sy nee geantwoord het. “Tot vandag toe het hy nog nie eers ‘n telefoon opgetel om jammer te sê nie,” het sy getuig.

 

Eers na die nadoodse ondersoek is daar bevestig waaraan Jaundré oorlede is. Adv. Ströh het vir Geraldine, Jaundré se ma, gevra of sy begrip het vir dr. Kotze, waarop sy nee geantwoord het. “Tot vandag toe het hy nog nie eers ‘n telefoon opgetel om jammer te sê nie,” het sy getuig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button