Local newsNewsNewsSportSport

Skydive – VIDEO

DENEYSVILLE. – Die Skydive on Vaal Parachute Club net buite Deneysville het Saterdag 4 en Sondag 5 Junie ‘n ope dag gehou met valskermspringers, vlieënier en die publiek wat elke oomblik van die skoon lug en perfekte weer benut het. Net voor 10:00 die oggend het die omgeboude Kudu met ‘n Walter turbine prop enjin begin …

DENEYSVILLE. – Die Skydive on Vaal Parachute Club net buite Deneysville het Saterdag 4 en Sondag 5 Junie ‘n ope dag gehou met valskermspringers, vlieënier en die publiek wat elke oomblik van die skoon lug en perfekte weer benut het.

Net voor 10:00 die oggend het die omgeboude Kudu met ‘n Walter turbine prop enjin begin dreun. Nege valskermspringer kan tergelykertyd saam met die vlieenier Aldo Naudè (25) in die Kudu pas al sit hulle soos sardyne teenmekaar. Op ‘n hoogte van 3,350km (11000 voet) is waar die manne en vrouens met baie vernuf en ‘n temperatuur van -2 grade celcius spring.

Die klub is so twee kilometer vanaf die T-aansluiting rigting Vanderbijlpark. Kyk uit vir die naambord. Vir meer inligting kontak Liz by 083 949 7894.

Kyk gerus na die video op Vaalweekblad.com deur Jannie du Plessis en Teresa Holloway en vlieg en spring saam met die manne van Skydive on Vaal tydens Saterdag 4 Junie se ope dag. 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button