NewsNews

100-jarige maak haar merk

        SASOLBURG. – Die 100-jarige tannie Sannie du Toit het Woensdag haar kruisie by Noordskool tydens die 2016 Munisipale Verkiesing getrek.

IMG-20160803-WA008
Elke stem tel, maar nie saak wat jou ouderdom is nie. Die 100-jarige tannie Sannie du Toit is waarskynlik een van die oudste kiesers om hulle kruisie tydens vanjaar se verkiesing te trek. Foto: Schalk le Roux
IMG-20160803-WA010

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button