News

Verkiesing verloop rustig in Midvaal sover

Meyerton. – Midvaal het die laaste paar weke gebuk gegaan onder betogings, maar tot dusver verloop die verkiesing rustug. Inwoners het hul plekkie in die rye gaan inneem om vandag te stem. Midvaal is die enigste DA-beheerde munisipaliteit in Gauteng en die DA hoop egter om weer vanjaar met die meerderheid stemme weg te stap. …

Meyerton. – Midvaal het die laaste paar weke gebuk gegaan onder betogings, maar tot dusver verloop die verkiesing rustug.

Inwoners het hul plekkie in die rye gaan inneem om vandag te stem. Midvaal is die enigste DA-beheerde munisipaliteit in Gauteng en die DA hoop egter om weer vanjaar met die meerderheid stemme weg te stap.

Midvaal bestaan nou nie meer uit 14 wyke nie, maar 15.

Kiesers van Henley-on-Klip wag hul beurt af om hul kruisie te gaan trek.
Kiesers van Henley-on-Klip wag hul beurt af om hul kruisie te gaan trek.
Die ry by Hoërskool Dr. Malan.
Die ry by Hoërskool Dr. Malan.
Een van Wyk 14 se stemstasies is by Destinata Skool.
Een van Wyk 14 se stemstasies is by Destinata Skool.
Sterk polisie teenwoordigheid is in Midvaal gereël sodat daar nie probleme opduik nie.
Sterk polisie teenwoordigheid is in Midvaal gereël sodat daar nie probleme opduik nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button