News

Die arme, arme vrou…

Die internet gons behoorlik oor Margaret van Wyk van Schweizer-Reneke wat per ongeluk ‘n foto van haar privaatdeel op ‘n Whatsapp-groep vir hokkie ouers gestuur het. Sy het dadelik jammer gesê en dat dit eintlik vir haar man bedoel is, maar ‘n ander persoon op die groep het nie tyd gemors om ‘n skermgreep te …

Die internet gons behoorlik oor Margaret van Wyk van Schweizer-Reneke wat per ongeluk ‘n foto van haar privaatdeel op ‘n Whatsapp-groep vir hokkie ouers gestuur het.

Sy het dadelik jammer gesê en dat dit eintlik vir haar man bedoel is, maar ‘n ander persoon op die groep het nie tyd gemors om ‘n skermgreep te neem en dit op sosiale media te deel nie.

Margaret het oornag ‘n internet sensasie geword en die spotprente laat jou werklik wonder waar mense aan hul sê-goed kom.

Baie voel Margaret van Wyk moet in vrede gelaat word, terwyl ander verder ‘n bespotting van haar, haar man en kinders maak.

Wat sê ons Vaalweekblad-lesers?

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button