News

Rioolwater reguit rivier toe

VEREENIGING. - Rioolwater borrel nou al vir meer as 'n maand by die rioolpyp uit in Heronstraat, Drie Riviere-Oos.

Dié water loop in die Suikerbosrivier en inwoners raak by die dag meer bekommerd omdat dit erger raak.

Volgens DA-raadslid Dalene Venter is die probleem reeds  by die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit aangegee, maar tot dusver is nog niks daaraan gedoen nie.

Kyk na die video om te sien hoe die riool uit die pyp borrel:

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button