Photo GalleriesSportSportSport

Video: Dokkkies klop Gimmies in halfeind

VEREENIGING. – Die eerste krieketspan van Hoërskool Dr. Malan het die naweek vir Gimmies in die halfeindronde van die Vaaldriehoek hoërskolekrieketliga geklop om tot die eindstryd deur te dring. Die Dokkies kom eerskomende Saterdag in Vanderbijlpark teen Driehoek in die eindstryd te staan.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button