
Ao. Michelle Stephenson, stigter van Jessica’s Wall of Life, is vermoedelik vermoor.
Volgens haar buurman het hy iemand haar naam hoor roep. Die dame het haar vir werk kom oplaai en dit was vir haar ongewoon dat Michelle nog nie gereed was vir werk nie.
Die buurman het die slotte afgebreek en deur een van die vensters geklim, waar hy op haar lewelose liggaam afgekom het.
Familie en vriende is tans op die toneel terwyl dit vir leidrade gefynkam word. LEES MôRE DIE VOLLEDIGE BERIG IN VAALWEEKBLAD.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



