NewsNews

Verkeer op R59 hoop op na ongeluk

VEREENIGING. – Die verkeer op die R59 in die rigting van Vereeniging is erg vertraag nadat twee trokke vanoggend in ‘n botsing betrokke was.

VEREENIGING. – Die verkeer op die R59 in die rigting van Vereeniging is erg vertraag nadat twee trokke vanoggend in ‘n botsing betrokke was. Die ongeluk het gebeur net voor die Boy Louw afrit in ‘n Noordelike rigting. Teen 11:30 was slegs een baan steeds oop vir verkeer sodat opruimingswerk kan plaasvind.

Die toneel op die R59 waar twee trokke gebots het.
Die toneel op die R59 waar twee trokke gebots het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button