
Booswigte het toegang tot die huis verkry en hulle wakker gemaak terwyl hulle geslaap het.
Die vrou en haar man het probeer terug baklei, maar in die proses is twee skote afgevuur wat haar getref het.
Die polisie en die forensiese ondersoekspan is tans besig om die toneel vir leidrade te fynkam.
Meer besonderhede sal binnekort volg.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



