
Die water buite Vanderbijlpark by die plotte was veral erg. Die straat, River Road, was onder meer oorstroom en water het ook in van die huise geloop.
Klik op die skakel om die video wat deur ‘n Facebook-gebruiker gedeel is.
https://web.facebook.com/marietjie.greyvensteyn/videos/1766829303533725/
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



