CommunityNewsNews

Die Vaaldam raak voller

Dit is middel Desember en die Vaaldam se watervlak staan op 40.4%. Om te dink sowat twee maande gelede was die dam se watervlak byna onder die minimum.

Die styging in die watervlak is te danke aan water wat vanaf die Sterkfonteindam vrygestel is asook reënval in die opvangsgebied.

Die watervlak van ander damme soos die Sterkfonteindam en Grootdraaidam lyk ook belowend terwyl Bloemhofdam se watervlak maar op 19% staan.

So lyk die nuutste inligting van die verskeie damme soos deur Rand Water op 15 Desember vrygestel is:

 

damme

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button