CommunityNewsNews

Rand Water verlaag waterdruk na Emfuleni

VEREENIGING. - Talle inwoners in die Emfuleni-distrik het vandag klagtes oor water. In sommige gebiede is die waterdruk baie swak en ander dele het weer glad nie water nie.

Volgens DA-raadslid Dalene Venter het Rand Water die waterdruk na Emfuleni met 35% gensy. Sy het ook gevra vir ‘n watertenk, maar Metsi a lekoa het nie een beskikbaar nie.

Daar word glo met Rand Water vergaderings gehou om die probleem op te los.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button