LifestyleLocal newsNews

Nog water op pad na die Vaaldam!

Bobaas hengelaar en kenner van die Vaaldam, Bertus Stander, laat weet die papgooiers om die dam moet maar hulle mikstokke opskuif. Daar kom 'n 0.7% styging in 4 ure. Meer as 1000m3/s water vanaf die naaste meetstasies is nog op pad vir later vandag en vanaand! Volgens Rand Water se laaste amptelike rapport oor die watervlak het die Vaaldam op 6 Januarie op 44.6% gestaan, maar dis vermoedelik nou reeds oor 45%.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button