CommunityNewsNews

Vyf beseer in ongeluk in Houtkop

VEREENIGING - Vyf mense het beserings opgedoen toe drie voertuie in 'n botsing betrokke was vroeër die week.

Volgens Athlenda Mathe van Netcare 911 het die ongeluk op die hoek van Houtkopweg en Van Riebeeckweg plaasgevind.

Die pasiënte is op die toneel behandel en na verskeie hospitale vir verdere behandeling geneem.

Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek.

 

Die ongelukstoneel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button