
Petrol sal na verwagting met 7c ‘n liter daal, diesel met 2c en parafien met 8c.
Die verlaging is te danke aan die rand wat sterker geword het en die afname in die internasionale petroleumprys.
Die verlaging is egter van korte duur omdat die brandstofheffing op 5 April met 30c verhoog word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



