CommunityNewsNews

Verdgate in moordsaak hoor Maandag eers van borg

VANDERBIJLPARK. - Die verdagte wat Sondagaand inhegtenis geneem is vir die moord op ouma Jossie Gilson(90), verskyn nou Maandag 6 Maart weer in die hof op Vanderbijlpark nadat hy prokureur David Mey aangestel het om hom te verteenwoordig.

VANDERBIJLPARK. – Die verdagte wat Sondagaand inhegtenis geneem is vir die moord op ouma Jossie Gilson(90), verskyn nou Maandag 6 Maart weer in die hof op Vanderbijlpark nadat hy prokureur David Mey aangestel het om hom te verteenwoordig.

Die verdagte, Dirk Crafford (45), het vanoggend Vrydag 3 Maart vlugtig in die hof verskyn en aangedui dat hy ‘n prokureur aangestel het. Hy sal Maandag aansoek doen om borg. Crafford bly in aanhouding.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button