
Dié foto is nou wel nie in die Vaaldriehoek geneem nie, maar dis so oulik dat ons dit met Vaalweekblad-lesers deel. Kyk hoe hang dié seekoei oor die High Bridge by Komatipoort om na die verkeer te kyk wat op die nabygeleë pad verbyry! Die foto is vroeër die week deur Louw Pretorius, op pad na Mosambiek se grens, geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



