Die waterlek is skuins voor hul kantoordeur en dit is vermoedelik ‘n lek op die brandkraan se toevoer.
Daar was reeds afgevaardiges van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit en Emfuleni Brandweer om ondersoek in te stel, maar tot op hede, na vele klagtes aangemeld is, is daar steeds niks omtrent die probleem gedoen nie.
Vaalweekblad wag op terugvoering van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



