Die liggaam van die man het voor BKB Vereeniging gelê.
Dit was vermoedelik ‘n voertuigkaping. Die kapers het die man doodgeskiet voor hulle met sy Ford Ranger op vlug geslaan het.
Die sekuriteitsmaatskappy, Sekuriteit Sonder Grense, was eerste op die toneel.
Die polisie het die toneel vir leidrade gefynkam en ondersoek die voorval.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



