EntertainmentNews

Wat op dees aarde? ‘n Straatlig op ‘n dak…

VEREENIGING. - Dit is nie nuus dat mense dikwels met die snaakste goed na vore kom nie, maar die is beslis een vir die boeke.

Een van MooiVaal Media se personeellede het die foto geneem in Paul Roosstraat in Unitaspark.

Hy sê langs die paal kan jy die bedrading sien wat na binne gaan.

Wel, as die straatligte nie werk soos hulle veronderstel is om te werk nie, kan jy seker maar dit gebruik soos jy goed dink.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button