News

#DeneysvilleLeeus: Leeu lê rustig by beeste

DENEYSVILLE. - Die twee leeus wat gisteraand uit hul hokke by die Deneys Croc Ranch ontsnap het is ook op video vasgevang.

Nico Kroukamp het vanoggend die video geneem toe hy die twee leeus gewaar.

In die video kan jy sien hoe Maluti, die leeu-mannetjie, rustig by die beeste lê. Hoewel daar ‘n draad tussen hulle is, is hy maar min gepla oor die bees wat skaars ‘n meter weg van hom is.

Die leeu-wyfie, Nyala, is intussen terug in haar hok, maar Maluti sit steeds in die boom oorkant die pad.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button