News
Só gaan dit met die uroloog van Vereeniging wat eers sy minares en toe homself geskiet het
VEREENIGING - Dr. Pieter Gouws, gewese uroloog van die stad, is tans in 'n versorgingseenheid waar hy 24-uur mediese versorging ontvang.
Dit volg na hy op 10 Junie 2016 sy minnares, Tereza Liebetrau, geskiet het en daarna homself in die kop geskiet het.
Volgens Netwerk24 het sy vrou, Claudia Gouws, gesê sy beserings het tot permanente breinskade gelei en dit is van so aard dat hy nie na homself kan omsien nie.
’n Kurator is aangestel om sy sake te behartig.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



