
Vaalweekblad verneem ‘n Afrikaanssprekende onderwyseres van ‘n bekende Vaaldriehoekse hoërskool is deur die polisie in hegtenis geneem op grond van vermoedens dat sy by dwelmmisbruik of -handel betrokke is. Vaalweekblad ondersoek die gerug en sal binnekort verdere terugvoer gee.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



