News

Jy sal nie glo wat die pasgebore baba weeg nie

Een van die wêreld se grootste babas is onlangs in South Carolina gebore.

Colin Austin Keisler het ‘n allemintige 6.53kg tydens geboorte geweeg.

Sy ouers, Cindy en Arthur, het geweet hul baba gaan groot wees, maar het geen benul gehad hy gaan so groot wees dat hy skaars op die skaal pas nie.

Die Mirror.uk het berig dat Colin so groot is soos ‘n gemiddelde vyf maande oue baba.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button