CommunityLocal newsNewsNews

Nelsonia kinders nou wettiglik veilig

MEYERTON. - Die 5 kinders is veilig wat verlede Saterdagaand uit 'n huis in Nelsonia verwyder is nadat die saak vandag 5 Julie in die Meyerton hof bevestig is dat die kinders sal in pleegsorg bly tot die ondersoek afgehandel is. Saterdag 1 Julie het verskeie rolspelers die huis laatnag ingegaan om die kinders te beveilig. Alhoewel die beweerde verkragter Maandag vrygelaat is sal die ondersoek na die saak nou sy gang gaan. Kaptein Veronica Banks is aangestel as die ondersoekbeampte in die saak. Anneri du Plessis van Crossroads, wat aanvanklik die pleidooi vir die kinders op 'n lewendige uitsending op Facebook begin het, was verheug nadat die plasings van die kinders in pleegsorg bekragtig is.

MEYERTON. – Die 5 kinders is veilig wat verlede Saterdagaand uit ‘n huis in Nelsonia verwyder is nadat die saak vandag 5 Julie in die Meyerton hof bevestig is dat die kinders sal in pleegsorg bly tot die ondersoek afgehandel is.

Saterdag 1 Julie het verskeie rolspelers die huis laatnag ingegaan om die kinders te beveilig. Alhoewel die beweerde verkragter Maandag vrygelaat is sal die ondersoek na die saak nou sy gang gaan. Kaptein Veronica Banks is aangestel as die ondersoekbeampte in die saak. Anneri du Plessis van Crossroads, wat aanvanklik die pleidooi vir die kinders op ‘n lewendige uitsending op Facebook begin het, was verheug nadat die plasings van die kinders in pleegsorg bekragtig is.

Luister gerus na Anneri du Plessis se lewendige YouTube uitsending vroeër vandag.

https://www.facebook.com/annari.duplessis.1/videos/10154787679127219/

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button