Local newsNewsNews
5 lig beseer in taxi ongeluk
VANDERBIJLPARK. - Vier persone is lig beseer toe 'n taxi net na 20:00 vanaand Maandag 10 Julie onder 'n trok ingery het op die T- aansluiting van Frikkie Meyer boulevard en Livingstone boulevard. Die taxi bestuurder het kopbeserings opgedoen maar het op die toneel agter gebly terwyl drie passasiers na die hospitaal geneem is met ligte beserings. Volgens die taxi bestuurder het die trok voor hom ingedraai.

VANDERBIJLPARK. – Vier persone is lig beseer toe ‘n taxi net na 20:00 vanaand Maandag 10 Julie onder ‘n trok ingery het op die T- aansluiting van Frikkie Meyer boulevard en Livingstone boulevard.
Die taxi bestuurder het kopbeserings opgedoen maar het op die toneel agter gebly terwyl drie passasiers na die hospitaal geneem is met ligte beserings. Volgens die taxi bestuurder het die trok voor hom ingedraai.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



