AmusingEntertainmentLifestyleLocal news
Deftig in Ounooi se hakskoene…
Hulle lyk dalk nie heeltemal tuis of gemaklik in hul sykouse en hoëhakskoene nie, maar boeta, hulle lyk belangrik!

Dié oulike internetfoto is ingestuur deur Kobie Groenewald van Vereeniging. Lesers kan gerus humoristiese foto’s e-pos na rfichat@media24.com. Die oulikste of mooiste foto’s van die maand word met pretpryse beloon.



