Die staaldrom het in die Umgenirivier in KwaDabeka, KwaZulu-Natal, gedryf.
Die lyk is deur die polisie se soek- en reddingseeinheid herwin.
Volgens die polisie lyk dit nie soos ‘n voorval wat lank gelede gebeur het nie.
Enige persoon met inligting word gevra om na vore te kom.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



