NewsNews

Potch-man kritiek na skietery

'n 30-jarige man van Potchefstroom is in 'n kritieke toestand hospitaal toe geneem na hy, tydens 'n moontlike inbraak geskiet is.

Paramedici van ER24 het om 01:50 by die toneel in Vyfhoek aangekom waar hulle die man met twee skietwonde aangetref het.

Hy is in sy arm en langs die kant van sy lyf gewond.

Hy is op die toneel behandel voor hy vir verdere behandeling hospitaal toe geneem is.

Die voorval word ondersoek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button