Local newsNews
Wie stop nou by ‘n lastige stopteken?
Kyk hoe ignoreer ‘n motorbestuurder die stopstraat in Edison-boulevard by Ahrbeckstraat in Vanderbijlpark. Volgens Peet Schabort, wat die voorval op 19 Oktober met sy “dash cam” afgeneem het, kom dié soort oortreding nie net gereeld hier voor nie, maar by verskeie stoptekens regoor die Vaaldriehoek.

Kyk die video hier:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



