AmusingLifestyleLocal newsNews
Diere-maniere
"Ousus" Peggy word "kleinsus" Penelope se persoonlike lyfwag

Peggy, die dobermann- pinchertjie van advokaat Ansie Swanepoel van Vanderbijlpark, is nou die selfaangestelde “lyfwag” en beskermer van haar “sus” Penelope, ‘n babakatjie. Lesers kan oulike foto’s van hul troeteldiere na rfichat@mdia24.com stuur om in aanmerking te kom vir maandelikse pretpryse.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



