
Dit was egter ‘n besige naweek vir Midvaal Brandweer met verskeie ongelukke in die gebied van 1 tot 3 Desember.
In die verskeie ongelukke is drie mense dood en 28 beseer.
Motoriste word gevra om versigtig te wees, veral met die Desember-vakansie wat vir sommiges reeds begin het.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



