CommunityLifestyleLocal newsNews
Hael verwoes boere se oeste
Voor- en na-foto's - Dié pragtige lande is oornag deur hael verwoes

Die Vaaldriehoek het hierdie seisoen tot dusver min hael gehad, maar ander streke was nie so gelukkig nie. Die Ermelo-gebied se boere het in die afgelope 24 uur byvoorbeeld deeglik deurgeloop onder hael. In sommige gevalle is oeste vernietig.
Marianne Reynecke het die foto hierbo uit die Ermelo-distrik gestuur.
In ander gebiede soos Clocolan het sommige boere ook in die afgelope 24 uur hul hele groente-oes weens hael verloor.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



