CommunityLifestyleLocal newsNews
Sperstreep…. watter sperstreep…?
Kyk hoe gaan hierdie knaap aan die regterkant verby ondanks 'n sperstreep

Peet Schabort van die Vaaldriehoek het dié video van ‘n onverskillige motoris ingestuur.
“Kyk hoe seil hierdie beesblaas met sy Audi verby ons teen die sperstreep. Hy het seker so 150 km/h gedoen,” laat weet Peet.
Volg die skakel om na die video te kyk:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



