NewsNews

Man doodgeskiet in Meyerton

'n Man is vanmiddag dood by 'n woning in Golfpark aangetref.

Luidens ‘n verklaring van ER24 het paramedici die man in tuin aangetref.

Hy het ‘n skietwond aan sy kop gehad en geen teken van lewe getoon nie.

Die polisie ondersoek die voorval.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button