Volgens die polisie was die 59-jarige vrou alleen in die huis toe sy deur twee mans in haar kombuis oorval is. Sy is met ‘n knopkierie aangerand, vasgebind en gedwing om die kluis oop te sluit.
‘n Tuinwerker het na ‘n naburige plaas gehardloop om hulp te ontbied.
Die slagoffer het nie ernstige beserings opgedoen nie.
Die voorval word ondersoek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



