Photo GalleriesSportSportSport

Water en PB’s spat in Sasol

SASOLBURG. – Die water en persoonlike beste tye het verlede week in die Penny Heyns swembad tydens die SA Streek Vlak 2 & 3 Swemkampioenskappe gespat. Honderde swemmers van regoor die land en selfs so ver as Kenya het aan die gala deelgeneem.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button