Volgens Shawn Herbst, woordvoerder vir Netcare 911, het die ongeluk omstreeks 14:20 plaasgevind.
‘n Swaar voertuig en kleiner afleweringsvoertuig het gebots. Die bestuurder van die kleiner afleweringsvoertuig het kritieke besering opgedoen en is met behulp van meganiese toerusting uit die wrak bevry.
Ten spyte van paramedici om se pogings om die man te red, het hy ‘n rukkie later aan sy beserings beswyk.
Die voorval word ondersoek.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



