NewsNews

Leeu val eienaar aan – oorleef! (Video)

NASIONALE NUUS!!! - NIE VIR SENSITIEWE KYKERS NIE THABAZIMBI - 'n Leeu het op 1 Mei die eienaar van die Marakele Predator Centre , sowat 30km Buite Thabazimbi aangeval en in die bosse ingesleep.

NASIONALE NUUS!!! – NIE VIR SENSITIEWE KYKERS NIE

THABAZIMBI –  ‘n Leeu het op Maandag 30 April, die eienaar van die Marakele Predator Centre , sowat 8km Buite Thabazimbi aangeval en in die bosse ingesleep.

Mike Hodge, 67, en sy vrou Chrissy het in 2003 na Suid Afrika gekom vanaf Engeland en op ‘n plaas die Marakele Animal Sanctuary begin. Mike is na die aanval gehospitaliseer met nek en kakebeen beserings. Hy herstel tans van sy beserings. Shamba, die leeu wat Mike aangeval het, is doodgeskiet na die voorval.

BEELDMATERIAAL:

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button