Photo GalleriesSportSportSport
Kaalvoet-tjokkers kap dit uit
SASOLBURG. – Die Kaalvoetkleinspan het onlangs tydens Noordskool se Tinktinkiedag oud en jonk met hulle manewales op die rugbyveld en netbalbaan vermaak. Twaalf laerskole (Noordskool, Leeuwspruit, AJ Jacobs, Heilbron, Vaalpark, Deneysville, Kroonheuwel, Sentrale Volkskool, Lumière, Bofula Tshepe, Fonteine en Parys) het op Noordskool toegesak.